Die Universiteit en beroepsopleidng

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Universiteit en beroepsopleidng
 
Creator Garbers, J. G.
 
Subject — —
Description By elke gradedag is daar by die betrokkenes die neiging om terug te dink aan die pad wat hul bekroning voorafgegaan het. Diegene wat hulle met die volwassewording besig hou, weet maar al te goed aan hoeveel voorwaardes oor baie jare voldoen moes word om ’n jongmens by hier­ die mylpaal te kon bring. Aan baie kwaliteitseise in die opvoeding moes voldoen word. Veel meer as voeding, versorging en die voorsien van middele deur die ouers was nodig. Ook ’n bepaalde kwaliteit kontak en gesprekvoering met mekaar en wedersydse aanvaarding en positiewe verwagtings van mekaar was nodig. Ge- leenthede moes voorsien en benut word, selfstandigheid moes deur die ouers toe- gelaat en deur die kinders verdien word, ens.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i2.1148
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 2 (1980); 93-102 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1148/1257
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 J. G. Garbers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT