Christelike hoër onderwys en regswetenskappe

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Christelike hoër onderwys en regswetenskappe
 
Creator du Plessis, L. J.
 
Subject — —
Description Dat ook die regswetenskappe dringend behoefte het aan beligting van uit die grondbeginsels van die Christelike Hoër Onderwys en Wetenskap, is sonder meer daaruit duidelik dat die reg die ganse menslike samelewing, altans wat betref die uitwendige gedraginge daarin, deur vergelding reel. Dit het dus ’n ingrypende uitwerking op die inrigting en ontwikkeling van daardie samelewing in al sy vorme en leringe, ja inderdaad op almal, want elke samelewingskring het sy eie regsreëling watbepaal watter gevolge van geregtiging, magtiging en verpligting voortvloei uit die wisselende verhoudinge, gedraginge, gebeurtenisse en toestande in daardie kring. Dit geld vir elke gesin en vereniging en maatskappy, maar dit geld ook vir volk, staat en kerk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1943-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v10i4.1765
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 10, No 4 (1943); 172-175 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1765/1858
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1943 L. J. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT