Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis* | |
Creator | d'Assonville, V. E. | |
Description | As ons aan John Knox, die Skotse Hervormer, dink, dan sien ons voor ons oprys die beeld van die Ou-Testamentiese profeet wat sy stem in die woestyn verhef en gekleed gaan met ’n harige mantel en ’n leergord om sy heupe. John Knox het die byl aan die wortel van elke afgodsboom gelê. Soos ’n Luther het hy in die taal van die volk gespreek en daar was by hom geen vrees om selfs in paleise die oordeel van God oor konings aan te kondig nie. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1958-02-19 | |
Identifier | 10.4102/koers.v26i9.1679 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 9 (1958); 308-313 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1679/1773
|
|
ADVERTISEMENT