Die pan-afrikanistiese vete teen Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die pan-afrikanistiese vete teen Suid-Afrika
 
Creator Van der Walt, A. J. H.
 
Subject — —
Description Die Pan-Afrikanisme het sy oorsprong onder die nako- melinge van die Negerslawe in die Wes-Indiese Eilande en die V.S.A. aan die begin van die huidige eeu. Aanvanklik was die hoofoogmerk die bestryding van diskrim inasie teen die Negers in Amerika en die sam esnoering van alle Negers in die wêreld in een beweging. Tydens en na die twee wêreldoorloë verskuif die sw aartepunt van die beweging na Afrika self en w ord dit die m ondstuk van die nuwe opkomende sw art nasio- nalisme wat veral gedra en gepropageer is deur ’n nuwe intellektuele elite opgelei in Europa en Amerika. Die hoof- doelstellings word van toe af die emansipasie en die eenheid van Afrika.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i1.1345
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 1 (1965); 7-16 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1345/1451
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 A. J. H. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT