Die skepping van vaderlande in Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die skepping van vaderlande in Suid-Afrika
 
Creator Coetzee, C. J.
 
Subject — —
Description Die historiese ontwikkelingsgang van “vaderlande” soos (tans bekend) in Suid-Afrika ten opsigte van die verskillende Bantoe etniese groepe en die Blankes is in hoofsaak gekenmerk deur ’n aanvanklike onstabiele en vloeibare grenssituasie, gevolg dear pogings om stabiliteit te bewerkstellig en gebiedssoewereiniteit vas te lê vir die toekoms van Suid-Afrika. Gebiedsgrense as synde in juridiese sin die limiete van ’n bepaalde staatsoewereiniteit en -gesag oor persone (onderdane en burgers) is egter nie absoluut nie en daar kan in die Suid-Afrikaanse situasie allermins verwag word dat die stabilisering van grense en gebiedssoewereiniteit die mobiliteit van mense in groter sosiale verbande oor intersuiatlike grense heen sal laat verflou of selfs ophef; dit sal eerder ’n ordening van bewegings oor grense heen (veral tussen die Blank gesentreerde ekonomiese sentra en die verskillende tuislande) tot gevolg hê.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i3.1265
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 3 (1974); 138-151 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1265/1371
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 C. J. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT