Jesus van Naseret- Jesus Christus
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Jesus van Naseret- Jesus Christus | |
Creator | van der Walt, S. P. | |
Description | Inderdaad is daar hier 'n spanning in die christologie van Barth. U voel dit wel aan in hierdie benaming wat werklik so gekies is. Dit is twee bestaanswyses van die tweede Persoon in die Heilige Drie-eenheid. Laat die woord bestaanswyses ook nie vreemd in ons ore klink nie, want dit is nie vreemd aan Barth se stelsel nie. lmmers die drie Persone in die H. Drie-eenheid, elk met 'n besondere werksaamheid, is ook drie bestaanswyses. Ons het hier dus modaliteite in die Drie-eenheid en hoor dus vreemde taal, omdat Gods Woord tot ons spreek van God as syn. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1958-02-20 | |
Identifier | 10.4102/koers.v26i2.1607 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 2 (1958); 53-57 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1607/1711
|
|
ADVERTISEMENT