Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Is 'n nuwe siening van die diakonale amp op skrifgronde noodsaaklik?
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Die Sinode van die Geref. Kerk in S.A. van 1927 gee ’n goeie voorbeeld van die verwarring wat in meer presbiteriale kerke oor die diakonale amp voorkom. Op grond van Hand. 6 en die bevestigingsformulier is die eintlike amp van die diakens as armversorging gedefinieer. Die verslane standpunt (die nl. van 'n rapport wat nie aanvaar is nie) het met  heelwat Skrif- en kultuurhistoriese getuienis die liele stoflike onderhoud van die kerk aan die diakens toegewys. Dje tafels van Hand. 6 : 2 was "n soort van ,.Cbristelike kommunisme”. Dit sluit die versorging van armes in, maar beperk die amp van Hand. 6 nie tot armversorging nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i12.1522
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 12 (1963); 431-440 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1522/1627
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT