Swaziland staatkundige, administrate ewe en politieke aspekte

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Swaziland staatkundige, administrate ewe en politieke aspekte
 
Creator Coetzee, J. H.
 
Subject — —
Description Deur na Swaziland te verwys as ’n protektoraat, is die status van die gebied nog geensins bo enige twyfel gestel nie. Die woorde van president Kruger aan die Britse Hoë Kom- missaris, nl. „Oembandien (Mbandzeni) weet en begrijpt vol- strekt niet wat een Protectoraat beteken”,1) het in die geval van Swaziland ’n veel groter draagwydte. Ook uit ander uit- sprake blyk dit dat Swaziland se posisie, hoofsaaklik t.g.v. die voortdurende bemoeienis van Groot-Brittanje in die poli- tiek van die Z.A.R., selde duidelik was. So beweer die Britse Minister van Kolonies, lord Ripon, in 1892 dat indien die Konvensie van 1890 sou ophou om van krag te wees en die Londense Konvensie weer in werking sou tree, die wonderlike toedrag van sake sou ontstaan dat die Z.A.R. ten gevolge van konsessies die mag sou hê om belastings te hef en te in sonder enige bestuursregte. Groot-Brittanje sou bestuursregte hê (hy verduidelik nie op grond waarvan nie — skr.) sonder mag om belastings te hef.2) Twee jaar later verklaar sir Henry Loch: Britse proteksie van Swaziland is nie alleen werk- lik onmoontlik nie, maar is polities en ekonomies onwenslik.3)
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i10.1442
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 10 (1965); 500-531 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1442/1547
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT