Geologiese tyd of oseaandiepte?

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Geologiese tyd of oseaandiepte?
 
Creator Van der Walt, N. G.S.
 
Subject — —
Description Die fossielelae van die paleontologie skep vir die natuur- wetenskaplike sowel as die teoloog oënskynlik onoorbrugbare vraagstukke. Vir die natuurwetenskaplike spreek dit van kronologiese opeenvolging van lewe op aarde ooreenkomstig 'n patroon wat oor die algemeen dui op ’n miljoene jare-proses van die primitiefste tot die mees ingewikkelde bouvorms. Hierdie verskynsel suggereer al dadelik die waarskynlikheid van ’n deurlopende evolusieproses wat oor miljarde jare vol- trek is. Die belangrikste vraagstuk waarvoor aanhangers van so ’n teorie te staan kom, is die algehele afwesigheid van oorgangsvorme wat tussen die verskillende fossielelae moes gevind gewees het indien daar sprake was van genetiese ver­ band. Op die verskillende uitvlugte hoef hier nie ingegaan te word nie, behalwe om prof. J. Lever aan te haal wat verklaar dat indien so ’n proses wel plaasgevind het, dit geskied het op ’n wyse wat vir die wetenskaplike tans nog onbekend is.1)
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i12.1451
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 12 (1965); 640-647 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1451/1556
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 N. G.S. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT