Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*
 
Creator Coetsee, A. G.
 
Subject — —
Description Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en die gevaar wat kernkrag vir die voortbestaan van die menslike beslcawing inhou, gryp die bedreigde volke na die enigste gewaande waarborg van die wêreldvrede, naamlik interna- sionale samewerking. Die twintigste-eeuse poging van die Volkebond om wêreldvrede te verseker het hom egter in 1939 teen die opstuwende nasionalisme van die Sentraal-Europese volke en die Japannese volk in die Vere-Ooste te pletter geloop.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i4.1370
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 4 (1966); 315-334 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1370/1476
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 A. G. Coetsee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT