Hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg*
 
Creator Vorster, L.
 
Subject — —
Description Dit word vandag allcrwec aanvaar dat die lyd aangebreek hel vir ’n indringende ondorsoek na en ingrypende hervorming van die Suid-Afrikaanse huweliksgoederereg. Die grondslag vir hierdie hervormingsgedagte 16 opgesluit in die byna skouspelagtige om wenteling in die posisie van die vrou oor die afgelope aantal dekades. Die belangrikste faktor in hierdie „emansipasieproses” was ongetwyfeld die geweldige ekonomiese en tegnologiese vooruitgang wat die twintigste eeu kenmerk. R. Leo van den Heever, in ’n insiggewende voordrag voor die Suid-Afrikaanse Regskonferen- sie gehou te Kaapstad in April 1975, het die situasie soos volg saamgevat.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i3.1207
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 3 (1977); 191-214 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1207/1316
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 L. Vorster https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT