Die verenigde state van Amerika en Suid-Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die verenigde state van Amerika en Suid-Afrika
 
Creator Muller, C. F.
 
Subject — —
Description Die bedrywighede van die mens in Suid-Afrika is oor die eeue deur die burgers van baie lande beïnvloed en gevorm. Ontdekkingsreise, handel en kolonisasie het byvoorbeeld Portugese, Nederlanders, Engelse en Franse na die onherbergsam e kuste van ons Suidland gebring. Net nadat Diaz die Storm kaap omseil het, het Columbus die eilandegordel voor die Amerikaanse kuste en ’n groot kontinent aan Europa bekend gestel. Hierdie nuwe land na die verre noordweste van Suid-Afrika, wat in sekere opvallende opsigte parallel met Suid-Afrikaanse hoofstrominge ontwikkel het, en wie se lotgevalle terselfdertyd so verskillend uitgeval het, sou bestem wees om in latere eeue algaande ’n steeds belangriker invloed op Suid- Afrika uit te oefen. Vandag as leier van die W esterse moondhede (waaraan Suid-Afrika ook behoort) is die Verenigde State van Amerika ’n transkontinentale reus van sowat 180 miljoen inwoners en is sy invloed op Suid- Afrika in resente jare so opvallend dat ons bykans elke week daarom trent in nuusblaaie en tydskrifte lees, of op die radio daarvan hoor.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i9.1483
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 9 (1964); 506-522 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1483/1588
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 C. F. Muller https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT