Vryheid en gebondenheid in die kuns

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Vryheid en gebondenheid in die kuns
 
Creator Dekker, G.
 
Subject — —
Description Die vraagstuk van vryheid en gebondenheid in die kuns staan, nie alleen in ons land nie, op die oomblik in die sentrum van die belangstelling. Dis ’n onderwerp wat baie aspekte het. Daarom is dit nodig dat ek vooraf my terrein bepaal. Ek stel my voor, en ek meen ook dat dit van my verwag word, om dit suiwer prinsipieel te benader. D.w.s. ek sal nie ingaan op die uiters belangrike praktiese aspek van die beleid wat ons moet volg — en die probleme wat dit meebring nie — waar leiding gegee moet word aan die opgroeiende jeug en aan almal wat nie die geestesrypheid besit om ’n kunswerk suiwer esteties te beoordeel nie. Vir daardie taak, waarvoor elkeen van ons in een of ander samelewingsverband of -verhouding te staan kom, is ’n duidelike prinsipiële insig in die wese van kuns, sy vryheid en sy gebondenheid, gebiedende voorvereiste. Ook sal ek my moet bepaal tot enkele kernaspekte, wat ek in die kort tydjie tot my beskikking slegs heel in die algemeen sal kan aanroer.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1964-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i2.1402
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 2 (1964); 50-60 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1402/1508
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1964 G. Dekker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT