Die betekenis van die wysgebeerte vir die akademiese en persoonuke vorming van die student

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die betekenis van die wysgebeerte vir die akademiese en persoonuke vorming van die student
 
Creator Botha, M. Elaine
 
Subject — —
Description Die aktualite it van ons tema kan aan verskillende faktore toegeskryf word. Nie alleen speel die eeue-oue stryd tussen die w etenskappe en die Wysbegeerte ’n rol nie, maar in die toenem ende professionalisering van die universiteit kom die sogenaam de vorm ingsvakke, waarond er Wysbegeerte, se bestaansreg en voortbestaansreg direk in gedrang. Die pragm atiese benadering deur studente (en dosente) oor waarheen (d.w.s. na watter beroep) ’n besondere kursus lei, kan nie meer skouerophalend eenkant toe geskuif word nie, so asof filosowe drommers is oor ’n ander wêreld.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i3.1157
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 3 (1980); 196-210 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1157/1266
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 M. Elaine Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT