Meganisisme, vitalisme en holisme in die Biologie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Meganisisme, vitalisme en holisme in die Biologie
 
Creator Botha, P.J.
 
Subject — —
Description Die Biologie word omskryf as die wetenskap van die lewende wesens (organismes). Die lewe staan dus in die brandpunt van die biologiese studie en ondersoek. Vra ons ons egter af wat onder „lewe” verstaan word, besef ons dadelik dat ons hier met ’n uiters moeilik definieerbare begrip te doen het. In verband met die aard van lewe het daar onder die bioloë en natuurfilosowe veral twee denkrigtings posgevat, nl. meganisisme en vitalism.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i2.1460
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 2 (1963); 116-128 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1460/1565
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 P.J. Botha https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT