Ekonomiese invloede op die Suid-Afrikaanse beskawingspatroon

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ekonomiese invloede op die Suid-Afrikaanse beskawingspatroon
 
Creator Jacobs, A. S.
 
Subject — —
Description Die aanwesigheid van gunstige hulpbronne in 'n land is nie 'n waarborg vir sy ekonomiese ontwikkeling nie. Daar moet die nodige kulturele magte wees om hierdie opgehoopte ryk- dom in produktiewe beleggings om te sit. Daarvoor is die inisiatief, die visie en die kapitaal van die ondernemer nodig. Wat die opbrengs van hierdie beskikbare hulpbronne sal wees, hang ook van die besondere sosiale en kulturele milieu af waarbinne die ekonomiese aktiwiteite in ’n land beoefen word. In enige gemeenskap is hierdie milieu die eksterne uiting van die fundamentele godsdienstige, morele en kulturele opvat- tings en aspirasies van die mense wat daardie gemeenskap vorm. Hierdie uiteindelike waardes neig weer om uitdrukking te vind in sekere godsdienstige, sosiale, politieke en kulturele instellings, wat weer op hulle beurt die lewenswyse vir die mense in die gemeenskap voorskryf en die motiverings en ge- dragspatrone van hulle reaksie op bepaalde omstandighede bepaal.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i5.1379
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 5 (1966); 372-400 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1379/1485
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 A. S. Jacobs https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT