Die eeufees en die toekoms

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die eeufees en die toekoms
 
Creator Coetzee, W. N.
 
Subject — —
Description Die eeufees van die P.U. vir C.H.O. vanjaar bring verskillende belangrike fasette na vore: die nederige en beskeie begin van die Universiteit, die formele besluit in geloof geneern wat ontplooi tot ’n magtige werklikheid, die onverstaanbare insig van die stigters m.b.t. die moontlikhede in die toekoms. Al hierdie gedagtes is beliggaam in verskillende geskrifte wat tydens die eeufees verskyn; wanneer hulle saam gelees word is dit of die panorama van die ontstaan, groei en volwassewording van die Universiteit voor mens oop lê. Vir almal wat aan die ideaal van ’n Christelike Universiteit verbonde is, is dit ’n verkwikking en versterking op die pad vorentoe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i2.1299
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 2 (1969); 85-86 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1299/1405
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 W. N. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT