Die beginsel: eenheid en differensiasie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die beginsel: eenheid en differensiasie
 
Creator Stoker, H. G.
 
Subject — —
Description 1. Wat is a. Wetenskap en b. W ysbegeerte? (Vgl. 11. 113—150). a. Wetenskap vind sy oorsprong in voorwetenskaplike (wo. lewens- en wêreldbeskoulike) keimis. Voorwetenskaplike kennis is in ons ,alle- daagse’ (resj). .naïewe’ ) ,ervaring’ sónder besonder aksent met ons hele ,lewe’ vervleg. Daarenteen is wetenskap i. kennis wat as sodanig opsetlik in die brandpunt van belangstelling gestel is; ii. wat soveel moontlik ge- verifieer (begrond en bewys) is; iii. wat (deur samehange bloot te lê, deur verstaan en verklaarj soveel moontlik sistematies uitgebou is; en iv. vir die vorming waarvan soveel moontlik tegniese metodes gebruik is. Wetenskap kan ingedeel word in i. Teologie (met Ouranologie en Angelologie), ii. Wysbegeerte en iii. die Vakwelenskappe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1962-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i1/2.1492
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 1-2 (1962); 20-45 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1492/1597
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1962 H. G. Stoker https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT