Die radio in Afrika

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die radio in Afrika
 
Creator de Villiers, S.
 
Subject — —
Description Omvang van radio-uitsendings in en na Afrika. — Redes vir die versnelde tempo van uitbreiding. — Radio as die geskikste massa-kommunikasiemiddel vir Afrika. — Faktore wat die verspreiding bemoeilik. — Skouspelagtige toename in luistertalle.Toe Plinius, wat in die jaar 79 oorlede is, in sy „Historia Naturalis” verklaar het dat daar altyd iets nuuts uit Afrika afkomstig is, kon hy nouliks voorsien het dat die „iets" negentien eeue later in die lug sou setel wat hierdie reuse-vasteland oorspan — ’n Babelse spraakverwarring en ’n ongekende, verbete woorde-oorlog in die etergolwe, onder meer daarop bereken om die harte en hoofde van derduisendes te verower.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v34i1-3.1411
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 34, No 1-3 (1966); 17-47 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1411/1517
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 S. de Villiers https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT