Wysbegeerte, kultuur en toekoms

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Wysbegeerte, kultuur en toekoms
 
Creator du Plessis, P. G.W.
 
Subject — —
Description Dit is belangrik om in ’n bedeling waarin die mens hom aan die skouspelagtighede en die toekomsmoontlikhede van sy kultuur vergaap en daar vreesbevange oor raak, ook duideIikheid te verkry oor die funksies van die Filosofie in die huidige en verderstrekkende kultuursituasies. Filosowe het die neiging om baie te praat en min te sê. Omdat ek maar ’n paar dinge te sê het, sal ek probeer om ook min te praat. Ek gee u ’n kort bloemlesing van my gedagtes oor Filosofie, kultuur en toekoms.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i3/4.1331
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 3-4 (1970); 274-282 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1331/1437
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 P. G.W. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT