Akademie en politiek
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Akademie en politiek | |
Creator | Venter, J. J. | |
Description | Vroeër is die twee terreine helder onderskei, en soms deur die liberalistiese disintegrasie van kultuur en samelewing byna totaal geskei. Deesdae is die tendens om die twee ineen te laat vloei: Enersyds word van die kant van die totalitêre ideologieë (fascisme, sosialisme, kommunisme, nasionalisme) gepoog om die akademie te verpolitiseer; andersyds word deur die ewe totalitêre akademiese ekspertisme (scientisme en tegnokrasie) hard gewerk om die politiek wetenskaplik te gaan beheers. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1978-02-05 | |
Identifier | 10.4102/koers.v43i4.1166 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 4 (1978); 317-329 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1166/1275
|
|
ADVERTISEMENT