Race discrimination in South Africa: An overview

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Race discrimination in South Africa: An overview
 
Creator Olivier, N. J. J.
 
Subject — —
Description In hierdie oorsigartikel word die vernaamste verskyningsvorme van rasbepaalde diskriminasie (apartheid) bondig teen die raamwerk van die gelykheidsbeginsel bespreek. Die beginsel (soms ook bekend as die diskriminasieverbod) is in S uid-Afrika van besondere belang gesien die historiese en huidige beklemtoning van ras as primére ordeningskriterium in die Suid-Afrikaanse reg. Die werkwyse wat gevolg word, is om na 'n uiteensetting van die gelykheidsbeginsel in 'n aantal internasionale verdrae, die Gereformeerde Ekumeniese Sinode se Testimony on human rights en die voorgestelde menseregteakte van die Suid-Afrikaanse Regskommissie, n bondige oorsig van 'n aantal verskyningsvorm e van statutére apartheid te gee. Ten slotte word gekonkludeer dat 'n behoorlike en diepgaande proses om die wetgewing en verbandhoudende administratiewe praktyk te herroep, n conditio sine qua non v ir die erkenning en afdwinging van die gelykheidsbeginsel is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-01-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v54i3.836
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 54, No 3 (1989); 303-318 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/836/947
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 N. J. J. Olivier https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT