Bied die skrif heilsgeskiedenis

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Bied die skrif heilsgeskiedenis
 
Creator Van der Walt, S. P.
 
Subject — —
Description Dit skyn so ’n vanselfsprekende feit te wees dat ons dit maar kail aanvaar, en tog het daar ’n ander begtip na vore gekom wat nader ontleed moet word. Hierdie begrip "heilsgeskiedenis” is nie die gewone cen wat tot dusver gebruik is nie. Ons bet altyd gespreek van .,openbaringsgeskiedenis” wat in die Skrif gevind word en met baie groot vrymoedigheid kan ’n bevestigende antwoord gegee word, as hierdie ou bekende begrip hierbo voor die vraagteken gestaan het. Maar is openbaringsgeskiedenis dan volkome identies met heilsgeskiedenis? Het bier ’n wending gekom en is dit ’n wending wat verwelkom moet word, in die sin dat dit ’n suiwerder formulering bied? Of, en dit kan ook waar wees,  het ons hier 'n wysiging in ons opvatting aangaande die Heilige Skrif, ’n gevaarlike neiging, waarvoor ons op ons boede moet wees?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v30i11.1517
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 30, No 11 (1963); 374-379 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1517/1622
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 S. P. Van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT