De Doop met de Heilige Geest

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title De Doop met de Heilige Geest
 
Creator Duvenage., S. C.W.
 
Subject — —
Description Ds. Molenaar begin sy boek, waarvan hy self die publikasienie beleef het nie, deur te wys op 'n groot tekort, ’n manko,nie alleen in die Gereformeerde vroomheid of lewe nie maarook in die Gereformeerde teologie. Hy beskou dit as hoogsmerkwaardig dat die Gereformeerde teologie in die verledeso goed as niks raakgesien het van die groot betekenis vandie sogenaamde doop met die Heilige Gees nie. Daarby meenhy dat die Gereformeerde predikante verleë sit met die Pinkterfees.Talle probleme meen hy vir die Gereformeerde teoloograak te sien, veral ten aansien van die moontlikhede van dieGees teenoor die so tasbare „onmoontIikhede” in ons lewe. Dieprobleme is syns insiens nie onoplosbaar nie, as mens maardie moontlikhede van die Gees nie beperk tot die verlede nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i7/8.1437
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 7-8 (1965); 354-367 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1437/1542
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 S. C.W. Duvenage. https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT