Monetêre beheer oor die probleem van inflasie*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Monetêre beheer oor die probleem van inflasie*
 
Creator Marais, M. D.
 
Subject — —
Description Gedurende 1965 is ons ekonomie gekenmerk deur: a) ’n Skerp styging in invoere, soos weerspieël in die feit dat gedurende die eerste sewe maande van 1965 invoere Rl,055 miljoen bedra het vergeleke met R856.8 miljoen die ooreenstemmende tydperk verlede jaar — ’n styging van byna R200 miljoen. In die afwesigheid van beperkende invoerbe- heermaatreëls sou invoere gedurende 1965 in totaal waarskyn- lik die ontsettende syfer van byna R2.000 miljoen bereik het. b) Ten tweede is ons ekonomie gekenmerk deur ’n da­ ting in uitvoere. Die uitvoer van goedere (goud en her-uitvoere uitgesluit) het in die eerste sewe maande van 1965 slegs R537.5 miljoen bedra vergeleke met R559.2 miljoen in die ooreen­ stemmende tydperk verlede jaar — ’n daling van ongeveer R22 miljoen. Dié daling kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die volgende faktore: (i) Die droogte-toestande oor wye dele van ons land. (ii) Dalende pryse vir grondstowwe op wêreldmarkte; en (iii) Maklike en winsgewende afset vir plaaslike nywerheids- produkte op die tuismark wat veroorsaak het dat daar by te veel nyweraars ’n mate van traagheid ontstaan het om die moeiliker en meer mededingende buite- landse markte te betree of uit te bou.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i2.1356
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 2 (1965); 145-158 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1356/1462
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 M. D. Marais https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT