Gods hand in die natuur

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Gods hand in die natuur
 
Creator Duvenage, A.
 
Subject — —
Description Kan ons van so iets spreek? Daaroor bestaan daar seker geen verskil nie. Die Bybel is vol daarvan van Genesis tot Openbaring. God is Skepper. ’n Ander vraag is of ons God ook kan ken uit wat daar in die natuur gebeur? Verloop alles nie maar volgens ewige natuurwette waaraan tog niks verander kan word nie? Ons bely egter dat die Here nie net in die hart van die mens gelê het wat ons noem die „saad van die religie” nie (semen religionis), maar dat ons Hom ook ken deur die skep- ping, onderhouding en regering van die hele wêreld, aangesien dit voor ons oë is soos ’n mooi boek waarin alle skepsels, groot en klein, die letters is wat ons die onsigbare dinge van God duidelik laat sien, nl. sy ewige krag en Goddelikheid ...; dinge wat almal genoegsaam is om die mense te oortuig en hulle alle verontskuldiging te ontneem (Art. 2 Ned. Gel. Bel.).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i6.1388
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 6 (1966); 464-473 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1388/1494
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 A. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT