Die landboupotensiaal van wes-transvaal en die stimulering van nywerheidsontwikkeling

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die landboupotensiaal van wes-transvaal en die stimulering van nywerheidsontwikkeling
 
Creator Grobler, J. H.
 
Subject — —
Description Die landboupotensiaal van ’n gebied is slegs die peil van produksie wat binne die perke van die fisiese faktore soos topografie, grond en klimaat behaal kan word. Die werklike produksie op enige tydstip sal egter afhang van die invloed van eksterne maatreëls of ’n kombinasie van eksterne maatreëls wat baie suksesvol toegepas kan word om die landbouproduksie te stimuleer in ’n bepaalde rigting, is die voorsiening van ’n bestendige mark of afsetmoontlikhede. ’n Vrugte-inmaakfabriek in ’n bepaalde omgewing kan so as prikkel dien om vrugteboerdery in die bepaalde omgewing te bevorder en te bestendig.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i4.1308
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 4 (1969); 267-277 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1308/1414
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 J. H. Grobler https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT