Op die spore van Thomas van Aquino (12741974): ’n Biografiese skets

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Op die spore van Thomas van Aquino (12741974): ’n Biografiese skets
 
Creator van der Walt, B.J.
 
Subject — —
Description Die dood van die groot Middeleeuse denker, Thomas van Aquino, sewe eeue gelede (7 Maart 1274) is van af 17 – 24 April by wyse van ’n internasionale kongres te Rome en Napels in herinnering geroep. Ongeveer 1,500 geleerdes uit nie minder as 60 lande oor die hele wêreld het die verrigtinge bygewoon. Meer as 150 lesings is tydens die kongres gelewer en sal (tesame met die bydraes van nog 400 Kongresgangers wat nie gelees kon word nie) in die kongresacta verskyn wat na berekening 15 volumes sal beslaan. Die sentrale tema van die kongres was: “Thomas van Aquino en die fundamentele probleme v an ons tyd”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1975-01-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v40i1.813
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 40, No 1 (1975); 38-47 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/813/924
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1975 B.J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT