Waarom universiteitsopleiding?

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Waarom universiteitsopleiding?
 
Creator Robbertse, P. M.
 
Subject — —
Description Wanneer ons die vraag „Waarom universiteitsopleiding?” stel en ’n antwoord daarop wil vind, kan die vraag uit vele gesigspunte benader word. Die doel en taak van die universiteit kan byvoorbeeld die tema van die antwoord wees en die klem kan op die vormingstaak van die universiteit geplaas word. Daar kan aangetoon word dat dit die taak van die universiteit is om die student tot volwaardige volwassenheid te voer; dat die leiers van móre die studente van vandag is en dat dit van besondere belang is dat die universiteit sal meehelp om die student as religieus-sedelike persoonlikheid te vorm deur die skepping van gunstige toestande daartoe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i5.1340
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 5 (1970); 373-386 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1340/1446
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 P. M. Robbertse https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT