Normatiwiteit versus neutraliteit in die kommunikasiewetenskappe

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Normatiwiteit versus neutraliteit in die kommunikasiewetenskappe
 
Creator Pienaar, G.J.
 
Subject — —
Description Die tema waaroor ek vandag met u moet spreek, is in die ware wese van die kommunikasiewetenskappe baie moeilik en wel omdat die twee begrippe, normatiwiteit en neutraliteit, in die eerste plaas bitter moeilik omskryfbaar is en in die tweede plaas in kommunikatiewe verband met mekaar vervleg is. In die opset van die kommunikasiewetenskap word daardie normatiwiteit wat ek met die oog op hierdie referaat moet beklemtoon, naamlik tot groot hoogte bepaal deur die mate waarin die kommunikator „neutraal” kan wees.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v39i2.1260
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 39, No 2 (1974); 65-77 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1260/1366
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 G.J. Pienaar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT