Antwoord aan professor Adrio König
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Antwoord aan professor Adrio König | |
Creator | van Huyssteen, J. W.V. | |
Description | Ek beskou dit werklik as ’n voorreg om my „tweede spreekbeurt” met ’n dubbele dankbetuiging te begin: aan die redaksie van Koers, wat die; belangrike saak waarom dit hier gaan, inderdaad belangrik genoeg vind om ’n gesprek oor te voer; en dan ook veral aan Adrio König vir sy skerpsinnige en prikkelende kommentaar. Ter wille van bondigheid én saaklikheid is dit miskien goed om uiteindelik puntsgewys op König se belangrikste vraagtekens terug te kom. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1978-02-05 | |
Identifier | 10.4102/koers.v43i4.1175 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 43, No 4 (1978); 407-411 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1175/1284
|
|
ADVERTISEMENT