Prof. dr. H.G. Stoker (4 April 1899 - 16 Mei 1993)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Prof. dr. H.G. Stoker (4 April 1899 - 16 Mei 1993)
 
Creator van der Merwe, N. T.
 
Subject — —
Description Toe op 4 April 1899 te Johannesburg vir Pieter Stoker en Leentje Nienhuis 'n seun gebore is, sou niemand van die familie kon vennoed dat een van die oorspronklikste wysgere van die twintigste eeu in die wieg lê nie. Tot standerd 8 was Hendrik Gerhardus 'n leerling aan die Duitse skool in Johannesburg en daama aan die Potchefstroomse Gimnasium, waar hy in 1916 (eerste klas) matrikuleer. Begaafde onderwysers aan albei instellings het onmiskenbare vormende invloed op sy persoonlikheid gehad, soos 00k sy dosente aan die Literariese Departement van die Teologiese Skool op Potchefstroom, waar hy in 1917 die sogenaamde ‘Intermediate’ en in 1919 die B.A. graad aan die PUK. vir CHO met Sielkunde, Logika, Hollands, Engels, Latyn en Grieks as vakke in die finale eksamen verwerf. Twee jaar later word die M.A. graad in filosofie met onderskeiding deur UN1SA aan horn toegeken. Die jong student was bevoorreg dat onder andere dr. J.D. du Toit (Totius) wat die wysgerige klimaat in Nederland uit eie ervaring geken het, oorreed kon word oin 'n bepaalde aandeel aan sy vonning in die filosofie te neem. Op aandrang van sy vader verwerf hy ook die destydse O.I onderwysdiploma sodat, al is daar nie 'n olywepers soos vir Thales in 011 Griekeland in vooruitsig nie, daar darem vir 'n toekomstige filosoof 'n venster op brood en botter geopen mag wees!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-01-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v58i3.697
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 58, No 3 (1993); 267-272 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/697/811
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1993 N. T. van der Merwe https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT