Eiendom en sosiale heropbou— ’n Christelike siening.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Eiendom en sosiale heropbou— ’n Christelike siening.
 
Creator van Deventer, B.
 
Subject — —
Description Die begrippe eiendom en eiendomsbesit staan vandag in ons twintigste-eeuse industrieel ontwikkelde gemeenskap ongetwyfeld in diebrandpunt van belangstelling. Aan die een kant het ons die opvatting van die kollektiviste, wat openlik verkondig dat die eiendom uit die hande van die individu geneem moet word en dat dit moet oorgaan in die hande van die staat. Aan die ander kant kry ons weer die opvatting van die individualiste, wat die mening toegedaan is dat die eiendom aan die individu behoort waarmee hy geheel en al na eie goeddunke kan handel. Die vraag is nou: watter houding moet ons as Christene inneem teenoor die eiendom waaroor ons as gemeenskap beskik ?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1957-02-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v25i1.1979
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 25, No 1 (1957); 38-45 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1979/2072
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1957 B. van Deventer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT