Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld
 
Creator Coetzee, J.H.
 
Subject — —
Description Die opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bestudeer, het weinig skrywers hulle energie en vaardigheid in hierdie rigting gewaag. Dit is trouens juis die begrensdheid, homogeniteit en betreklike eenvoud van die primitiewe volkskulture wat die beoefenaars van die vak in die praktyk gedwing en verlei het om hulle aandag feitlik uitsluitend op sodanige kultuurstudies toe te spits. Die studie van die grotere en moderne volke is links gelaat aangesien die getalsterkte, interne verskeidenheid en snelle veranderinge byna onoorkoomlike eise aan die navorser stel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i3/4.1317
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 3-4 (1970); 185-195 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1317/1423
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 J.H. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT