Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
 
Creator Robbertse, W. P.
 
Subject — —
Description U ontvang vanaand almal sertifikate wat as bewys sal dien dat u ’n graad verwcrf het na volgehoue studie van minstens drie jaar. U moes baie toetse en ’n hele aan- tal eksamens slaag. Hierdie eksamens en evalueringstoetse is telkens gestel om u kennis te meet, naamlik die kennis wat u veronderstel was om van die bepaalde vak te verwerf het. En u het finaal gestaag: u het daardie veronderstelde kennis, inderdaad verwerf. Nou kom die groot vraag, seker die allerbelangrikste vraag wat ek vanaand aan u kan stel: wat gaan u met die verworwe kennis maak? Inderdaad ja, u het na die Universiteit gekom om u voor te berei vir die lewe. U wil as u hiervandaan vertrek (om dit nou maar gewoonweg te stel) toeberei wees om “ ’n lewe te gaan maak” , vir uself ’n lewe te gaan verdien. Is ek reg, of wil u, as u hiervandaan vertrek, die kennis wat u verwerf het gaan aanwend in diens van andere, d.w.s. van u naaste, die volk van wie u lid is, die land waarin u woon en wat ons almal liefhet?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i2.1152
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 2 (1980); 121-142 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1152/1261
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 W. P. Robbertse https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT