Die wonder van Afrikaans

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die wonder van Afrikaans
 
Creator Venter, H.
 
Subject — —
Description In die Januarie-Februarie-uitgawe van Koers het die hoofredakteur daarop gewys dat 1959 ’n gedenkjaar is, en onde randere ook vermeld dat dit die jaar is van die goue jubileum van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (gestig op 2 Julie 1909). Daarby moet ons nie vergeet dat die P.A.K. (gestig19 Desember 1929) in hierdie jaar sy dertigste bestaansjaar voltooi nie. Dit is dan ook heeltemal gepas dat ons in hierdie gedenkjaar, op versoek van hierdie twee liggame wat so ontsaglik baie gedoen het vir die handhaaf en bou van ons taal, ons aandag sal saamtrek rondom die wonder van Afrikaans.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1959-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i10.1683
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 10 (1959); 329-333 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1683/1788
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1959 H. Venter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT