Twee belangrike bronnepublikasies

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Twee belangrike bronnepublikasies
 
Creator du Plessis, J. S.
 
Subject — —
Description Oor die algemeen kan die reeks: Suid-Afrikaanse Argief­ stukke (Kaap, Natal, O.V.S. en Transvaal) nie genoeg gewaar- deer w ord nie en verdien die Publikasie-afdeling van die Kan- toor van die Direkteur van Argiewe, m et dr. Anna Boëseken as hoofredaktrise, die hoogste dank van almal wat in die grondm ateriaal van ons geskiedenis belangstel. Vir die navor- ser is hierdie publikasie van sekere groepe dokum ente in die verskillende Suid-Afrikaanse argiefbew aarplekke, w aar nodig met alle bylae daarby, van die allergrootste belang, gesien die groot afstande wat afgelê en groot onkoste wat aangegaan moet word om by die verskillende bew aarplekke te kom en 'n tydlank daar te vertoef. Om die argiefstukke op hierdie wyse in jou studeerkam er te kan kry is beslis 'n weelde en behoort stim ulerend op die navorsing van ons geskiedenis in te werk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i1.1349
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 1 (1965); 52-61 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1349/1455
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 J. S. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT