Vryheid en gebondenheid in die teologie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Vryheid en gebondenheid in die teologie
 
Creator Duvenage, S. C.W.
 
Subject — —
Description Een van die eerste geskrifte van Maarten Luther het gehandel oor „die vryheid van die Christen”. Op grond van sy fundamentele Skriftuurlike belydenis van regverdigmaking deur die geloof sonder die werke van die wet, verklaar hy dat die Christelike vryheid gewaarborg word deur die ge­ loof in Christus. Niemand het wet of werke nodig tot sy regverdiging en sy behoud nie. Die wet is alleen maar nodig om die mens aan sy sonde te herinner. Op sigself is dit ’n Bybelse gedagte. Paulus sê ook „deur die wet is die kennis van die sonde” (Rom. 3 : 20).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1965-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v32i11.1446
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 32, No 11 (1965); 561-582 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1446/1551
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1965 S. C.W. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT