Gods lewende woord en die mens

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Gods lewende woord en die mens
 
Creator van der Walt, S. J.
 
Subject — —
Description In sy proefskrif: „Klaarheid en interpretasie” praat dr. H. W. Rossouw, net soos vele in ons tyd wat allerlei reserwes daarop nahou t.o.v. die letterlike inspirasie van die Skrif, dik- wels van „Gods lewende Woord”. Hy het dit veral teen die Ortodoksie wat na die Reformasietyd 'n teologie probeer uit- bou het, waarby hulle formeel die Aristotelies-skolastiese metodiek van metafisika en logika gebruik het om 'n leer- sisleem van stabiele waarhede en sillogistiese konklusies op te stel wat dan in die plek van die „lewende Woord” gefunk- sioneer het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1966-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v33i4.1365
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 33, No 4 (1966); 263-276 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1365/1471
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1966 S. J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT