Die antwoord van die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding op die wysgerigreligieuse eise van die moderne tyd

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die antwoord van die Calvinistiese filosofie en praktyk van die opvoeding op die wysgerigreligieuse eise van die moderne tyd
 
Creator Schutte, B.C.
 
Subject — —
Description Ons lewe in woelige, wonderlike tye. Beskrywing hiervan is aan die orde van die dag, elkeen met ander klem en treffende byvoeglike naamwoorde. Dit het mode geword om ons probleme en sogenaamde krisisse terug te voer tot die besondersheid van ons moderne eeu. Die opvoedkundige terrein is hiervan ook ’n getroue verteenwoordiger. Nuwe en besonderse tye verg nuwe en besonderse opvoedkundige benadering. Ons huise lyk en is anders, ons ouers eis en gee anders, ons gemeenskap tree anders op en is baie meer gekompliseerd, ons kinders mag psigies nog na die van ons voorgeslagte lyk en aard, maar tog is die verhoudings so totaal verskillend dat hulle maklik soos vreemde wesens vergelyk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1969-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v37i1.1285
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 37, No 1 (1969); 9-18 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1285/1391
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1969 B.C. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT