Enkele aspekte van die suid-afrikaanse bevolking- en arbeidsituasie

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Enkele aspekte van die suid-afrikaanse bevolking- en arbeidsituasie
 
Creator Schutte, P. C.
 
Subject — —
Description Vanweë tegnologiese ontwikkelings wat die kommunikasie tussen lande bykans vervolmaak, is dit so dat geen land sigself geisoleerd kan beskou of probeer hou van die res van die wêreld nie. Hierdie verbondenheid tussen lande word intenser op die terrein van bevolkings en bevolkingsgroei vanweë die feit dat lande se bevolkingsdigtheid1) in baie gevalle groot verskil toon. Omdat bevol- kingstoenames een van die vemaamste bedreigings vir die mens-dom, asook vir wêreldvrede, inhou, vorm dit een van die mees delikate aangeleenthede waarmee landsowerhede hulself besig hou en gaan dit in die toekoms waarskynlik groot wrywing op intemasionaJe vlak veroorsaak. Die wrywing tussen lande vind normaalweg gestalte in gekamoefleerde geskilpunte oor „diver- se” sake maar word basics veroorsaak deur die vrees vir oorbe- volking en gevolglike hongersnood in sy uiterste graad.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-02-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v42i2.1201
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 42, No 2 (1977); 100-126 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1201/1310
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1977 P. C. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT