Persoonlikheidsontwikkeling

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Persoonlikheidsontwikkeling
 
Creator Strümpfer, D. J.W.
 
Subject — —
Description Skerp begripsvorming i.v.m. die term „persoonlikheid” is ’n moeilike taak omdat dié term, en aanverwante terme, in beide die spreektaal en die vakliteratuur in velerlei betekenisse gebruik word. G. W. Allport (1937) het al 23 jaar gelede 49 omskrywings van persoonlikheid uit verskillende bronne versamel — en ’n vyftigste bygevoeg! Vanselfsprekend word die definisie wat die betrokke ondersoeker gee, bepaal deur sy teoretiese voorkeur, wat weer voortvloei uit sy lewens- en wêreldbeskouing.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1960-03-01
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v28i2.1535
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 28, No 2 (1960); 91-98 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1535/1640
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1960 D. J.W. Strümpfer https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT