Ons erfenis: Die belydenisskrifte

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Ons erfenis: Die belydenisskrifte
 
Creator van der Walt, S.P.
 
Subject — —
Description U moet my vergun om te begin met Ps. 16 : 6: „Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi”. U hoor hier ’n waardering van „my erfenis” wat opwel uit die binneste van ’n gelowige, wat seker weet „Die HERE is die deel van my erfenis” en dankbaar uitroep: „My erfenis is vir my mooi”. Die digter is in vervoering en hy kan sy woorde nie inhou nie. Dit is nie maar ’n emosionele opwelling nie, maar ’n juiste waardering. Hy vereenselwig hom met verstand, gevoel, hart en kragte met hierdie uitroep.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i1.1455
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 1 (1963); 39-55 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1455/1560
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 S.P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT