Farmakologie*

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Farmakologie*
 
Creator Offermeier, J.
 
Subject — —
Description As farmakoloog verbonde aan hierdie Universiteit sien ek my taak as tweeledig — eerstens om ’n bydrae te lewer tot die vorming van studente en behulpsaam te wees met die vergaring van kennis wat hulle later as aptekers nodig sal kry, en tweedens om te werk aan die uitbouing en voortgang van die wetenskap farmakologie. Dit is duidelik dat dit nie my bedoeling kan wees om voor so ’n gedifferensieerde gehoor soos u ’n sterk gespesialiseerde wetenskaplike betoog te hou nie. Vir vele van u is dit seker die eerste en enigste lesing wat u ooit sal hoor betreffende hierdie vertakking van die wetenskap. Daarom sal ek liefs ’n voordrag hou nie in nie, maar oor die farmakologie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1968-02-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v36i3.1294
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 36, No 3 (1968); 161-173 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1294/1400
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1968 J. Offermeier https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT