L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title L. J. du Plessis — ’n kort lewenskets
 
Creator Potgieter, P. J. J. S.
 
Subject — —
Description Lodewicus Johannes du Plessis is op 10 Februarie 1897 te Burgersdorp gebore, waar sy vader hoogleraar aan die Literariesc Afdeling van die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerk was. Nadat hy aan die Vrye Christelike Skool van Burgersdorp en die openbare skool van Reddersburg skoolopleiding ontvang het, het hy in 1912 op Potchefstroom in die Matrikulasie-eksamen geslaag, waarheen die Teologiese Skool intussen verhuis het. In die B A -eksamen het hy in 1916 geslaag, en hy verwerf die honneursgraad in klassieke Tale die volgende jaar aan die Transvaalse Universiteitskollege. Aan die begin van 1918 is hy aangestel as lektor in die Klassieke aan die Literariese Departem ent van die Teologiese Skool - alles dus op besonder jeugdige leeftyd.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v46i1.1080
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 46, No 1 (1981); 3-7 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1080/1189
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 P. J. J. S. Potgieter https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT