Die nabyheid van die Koninkryk

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die nabyheid van die Koninkryk
 
Creator Snyman, W.J.
 
Subject — —
Description Vanweë die belangrikheid daarvan volg hier ’n breër bespreking van die proefskrif van dr. Tjaart van der Walt oor die nabyheid van die Koninkryk as wat in ’n gewone resensie kan geskied. Die vraagstuk wat onder oë gesien word is so oud as die kerk en die teologie, soms minder en soms meer op die voorgrond. Tans kan gesê word, staan dit in die middelpunt. Daarby is dit nie maar ’n akademiese vraagstuk nie, maar ’n vraagstuk waarvoor elke nadenkende leser van die Skrif te staan kom.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1963-02-11
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v31i3.1464
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 31, No 3 (1963); 154-174 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1464/1569
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1963 W.J. Snyman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT