Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland
Koers - Bulletin for Christian Scholarship
Field | Value | |
Title | Die bestuursvorme van Botswana, Lesotho en Swaziland | |
Creator | Maritz, C.J. | |
Description | Die gebiede Botswana, Lesotho en Swaziland het tot onlangs nog amptelik bekend gestaan as Britse Hoëkommissarisgebiede. Hulle is, na verkryging van die status van Britse gebiede, bestuur en beheer deur die Britse Hoëkommissaris in Suid-Afrika, welke pos in 1909 oorgegaan het na die Goewerneur-generaal. Omdat die Goewerneur-generaal egter na 1931 aangestel sou word op advies van die Uniekabinet „to represent the King’s Grace and not the British Government" (Hailey, 1963 : 1), is die pos van Hoëkommissaris geskei van dié van Goewerneur-generaal. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1967-02-08 | |
Identifier | 10.4102/koers.v35i3.1383 | |
Source | Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 35, No 3 (1967); 163-185 2304-8557 0023-270X | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1383/1489
|
|
ADVERTISEMENT