Die beklemtoning van die geslagte of geslagslyste in Genesis

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die beklemtoning van die geslagte of geslagslyste in Genesis
 
Creator Lion-Cachet, F. N.
 
Subject — —
Description Julius Wellhausen het reeds die belangrikheid van die geslagte of geslagslyste (toledot) besef en het in sy onderskeiding van die verskillende bronne tole­ dot as een van die karakteristieke woorde van die P-dokument beskou. P het dit later toegevoeg om die inhoud van die uit bronne saamgestelde Pen- tateug en in die besonder Genesis skematies te konstrueer. Die toledot-ioT- mule kom dan normaalweg aan die begin van sekere P-stukke voor. Die uit- sondering is Gen. 1:4a, waar dit die slotsin van ’n P-stuk vorm. As motive- ring vir hierdie afwyking is later verskeie oplossings aan die hand gedoen, bv. aat so ’n formule nie by die forse inleiding soos in Gen.l: 1 gevind tuishoort me. Die verbinding van toledot met die P-stukke is van verskillende kante bevraagteken (o.a. Eerdmans, Lohr, Volz, Smend, Eichrodt ens. — cf. Hul­ ling, 1964:216-26). Nadat Kulling (ibid., p. 217) ’n deeglike studie in dié verband ondemeem het, het hy afdoende bewys dat die to/edoi-formules nie aan die P-stukke verbind mag word nie, en dit was daarom ook nie die mer- kers wat ’n latere hand gebruik het om die boek Genesis te konstrueer nie. Hiermee het die belangrikheid van die toledot-formules nie afgeneem nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-02-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v45i1.1138
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 45, No 1 (1980); 54-62 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1138/1247
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 F. N. Lion-Cachet https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT