Die Onderwys in Rusland vanaf 1725 tot 1914

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Die Onderwys in Rusland vanaf 1725 tot 1914
 
Creator Snyman, J. J.
 
Subject — —
Description Hoewel die groot massa van die Russiese volk na die omvorming deur Peter die Grote ongeletterd gebly het, het nuwe gesigspunte, nuwe gedragslyne, verligte idees by enkele geleerdes ontstaan. ’n Groter wisselwerking het geleidelik tussen Rusland en die Weste ingetree. Dit is ’n erkende beginsel dat ’n nasionale stelsel van onderwys van ’n land sy ontstaan en ontwikkeling te danke het aan die goeie wat hy uit ander nasionale onderwysstelsels geneem het toe hy sy eie daaruit gebou het. So ’n nasionale onderwysstelsel van ’n land reflekteer die „ethos” van ’n volk uit wie die stelsel gebore is en vir wie dit moet dien. Daarom word ’n onderwysstelsel grootliks beïnvloed en sy karakter grootliks bepaal deur faktore en kragte buite die skool.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1958-02-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v26i5/6.1667
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 26, No 5-6 (1958); 205-211 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1667/1763
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1958 J. J. Snyman https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT