Prof. D.J. Du Plessis soos sy studente hom ken.

Koers - Bulletin for Christian Scholarship

 
 
Field Value
 
Title Prof. D.J. Du Plessis soos sy studente hom ken.
 
Creator Schutte, B. C.
 
Subject — —
Description Ek wil nie by die prehistorie begin nie toe elke dosent nog vir ’n handvol wetenskappe verantwoordelik was. Ek wil maar begin toe die mooi jong man met die pragtige rooi wange nog swaar gedra het aan sy pas verwerfde doktorsgraad in Organiese Skeikunde en toe die P.U.K. al kon spog met ’n deeglik toegeruste(in teëstelling met die ou stal van voorheen!) lesingkamer en laboratorium, een van die tipiese sinktempelsuit die worsteltydperk. Met tipiese eerstejaarswysheid het ons gevra waarom’n man met ’n doktorsgraad sy tydin hierdie kasarm van ’n laboratorium moet kom verspil.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1960-02-18
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/koers.v28i5/6.1580
 
Source Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap; Vol 28, No 5-6 (1960); 287-288 2304-8557 0023-270X
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://journals.koers.aosis.co.za/index.php/koers/article/view/1580/1685
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1960 B. C. Schutte https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT